George Givot

George Givot
Geboorte (1903-02-18)18 Februarie 1903
Sterfte 7 Junie 1984 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Givot (18 Februarie 1903 – 7 Junie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Road to Morocco (1942), Riffraff (1947), Lady and the Tramp (1955), en 102 Dalmatians (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search